Deel

Cele ontken diamantsmous Louis Liebenberg se omkoopbewerings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bheki Cele, minister van polisie. Foto: Jonathan Lestrade/Son
Bheki Cele, minister van polisie. Foto: Jonathan Lestrade/Son

Bheki Cele, minister van polisie, het Maandag die omstrede diamantpakkieman Louis Liebenberg se bewering dat hy R5 miljoen by hom geëis en R200 000 in omkoopgeld van hom aanvaar het, ontken.

Cele het by monde van sy woordvoerder, Lirandzu Themba, gesê: “Daar’s g’n so iets nie.”

Liebenberg, die meesterbrein agter die Forever Diamonds and Gold (FDG)-skema, wat uit talle oorde daarvan beskuldig word dat hy ’n enorme ponzi-skema met die koop en verkoop van “diamantpakkies” bedryf, het die bewerings oor Cele Saterdag op ’n inligtingsgeleentheid vir sy “vennote” by Montecasino in Johannesburg gemaak, sonder om enige bewyse vir die aantygings te bied. Hy beweer “Cele se sekuriteitsman”, ene Mandla van KwaZulu-Natal, het hom verlede jaar in die nag na Midrand ontbied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 152/1
Ireland 172/10
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos