Cheetahs se volgers vang dié naweek al gees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cheetah-ondersteuners in 2020 tydens ’n optog ter ondersteuning van hul geliefde rugbyspan.  Foto: Linkie Bessinger
Cheetah-ondersteuners in 2020 tydens ’n optog ter ondersteuning van hul geliefde rugbyspan. Foto: Linkie Bessinger

Cheetah-ondersteuners van die Vrystaat is so opgewonde oor die uiteindelike terugkeer na rugbystadions dat hulle dié naweek al gaan begin gees vang.

Ondersteuners van die manne in oranje-en-wit kan Saterdag van 10:00 af in Hinterland Bloemfontein se parkeerterrein bymekaar kom om hul stemme solank op te warm vir wanneer hul geliefde span weer in November op die veld sal draf in die nuwe Toyota Challenge.

Casper van der Merwe, “die vlagman van Brandfort” en sameroeper, sê die Vrystaat-ondersteuners wag al te lank om weer hul Cheetah-uitrustings en -truie aan trek en hul vlae met trots te waai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos