Chompie (10) terug by die huis ná hy sy arm verloor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Erik du Plooy (10)Foto: Instagram/ @chompie55
Erik du Plooy (10)Foto: Instagram/ @chompie55

Erik “Chompie” du Plooy (10) is terug by sy ouerhuis in Bloemfontein nadat hy sy linkerarm ná ’n ongeluk met sy veldmotorfiets verloor het.

Erik is Donderdag uit die Mediclinic Bloemfontein ontslaan nadat sy arm die vorige Vrydag geamputeer is.

Hy het op 2 Januarie met sy 65 cc-veldmotorfietsop op die baan van die Bloemfontein Offroad Club (Borc) by Tempe geval.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 18
Griquas 6
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
+1.5%
Rand - Pond
20.84
+1.3%
Rand - Euro
17.36
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.05
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,841.04
+1.5%
Silwer
24.12
+2.7%
Palladium
2,027.24
+6.5%
Platinum
1,036.50
+5.2%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos