Cliff se uitlatings oor rassisme ontstel talle op sosiale media

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gareth Cliff
Gareth Cliff

Die radiopersoonlikheid Gareth Cliff het hom Vrydag die woede van sosialemediagebruikers op die hals gehaal toe hy Mudzuli Rakhivhane van die One South Africa Movement se ervaring van rassisme as “anekdoties en onbelangrik” afgemaak het.

Rakhivhane het met John Steenhuisen, DA-leier, oor die kwessie van die party se verkiesingsplakkate in Phoenix, Durban, op Cliff se web-radiostasie CliffCentral gepraat.

Die DA moes onlangs sy verkiesingsplakkate verwyder nadat ’n storm daaroor losgebars het en die party beskuldig is van onsensitiwiteit teenoor die lewensverlies in Phoenix tydens die onluste in Julie. Op die DA-plakkate het daar onder meer gestaan: “Die ANC het julle rassiste genoem” en “Die DA noem julle helde”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 284/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.1%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.27
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,775.25
-0.4%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,738.89
-0.4%
Platinum
944.50
+0.9%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,610
-0.3%
Alle aandele
71,061
-0.2%
Hulpbronne 10
67,482
-0.6%
Industriële 25
93,823
-0.2%
Finansiële 15
13,924
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos