Cyril in rou gedompel oor Matongo se ‘tragiese afsterwe’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Jolidee Matongo, burgemeester van Johannesburg, is Saterdag in 'n ongeluk dood. Foto: Melinda Stuurman
Jolidee Matongo, burgemeester van Johannesburg, is Saterdag in 'n ongeluk dood. Foto: Melinda Stuurman

Pres. Cyril Ramaphosa het Saterdagaand laat in ’n verklaring gesê hy is in rou gedompel oor die “tragiese afsterwe” van Jolidee Matongo (46), burgemeester van Johannesburg, wat vroeër die aand in ’n motorongeluk dood is.

Matongo is dood kort nadat hy die ANC se plaaslike verkiesingsveldtog in Soweto saam met Ramaphosa bygewoon het.

Dit is tans nog onbekend hoe en waar die ongeluk gebeur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos