Cyril-plan kan jou kragtariewe raak, sê Eskom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Calib Cassim, finansiële hoof van Eskom
Calib Cassim, finansiële hoof van Eskom

Eskom sal sy tariefaansoek vir ’n verhoging van 32,66% vanaf 1 April volgende jaar moet aanpas om voorsiening te maak vir bykomende kragaankope en ander uitgawes wat in pres. Cyril Ramaphosa se kragplan vervat is.

So sê Calib Cassim, finansiële hoof van Eskom.

Die energiereguleerder Nersa het Vrydag Eskom se tariefaansoek vir 2023-’24 en 2024-’25 op sy webblad gepubliseer en gee tot 8 September kans vir skriftelike kommentaar daaroor. Daarna sal openbare sittings volg en Nersa hoop om teen 7 November ’n besluit daaroor te neem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.99
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
18.88
+0.3%
Palladium
2,200.50
-0.2%
Platinum
858.00
-1.2%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,114
+0.3%
Alle aandele
63,451
+0.3%
Hulpbronne 10
59,381
-0.7%
Industriële 25
77,043
+0.4%
Finansiële 15
13,896
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos