DA-man (34) skiet hom by ouerhuis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lance  Weyer verlede jaar  by die parlement.
Lance Weyer verlede jaar by die parlement.

Die 34-jarige Lance Weyer, ’n voormalige DA-raadslid en voormalige Mnr. Gay Suid-Afrika, is Vrydag dood.

Chantel King, DA-kiesafdelingshoof van Oos-Londen, het gister by navraag bevestig dat Weyer hom by sy ouerhuis doodgeskiet het.
Verskeie DA-lede en vriende van Weyer, ’n voormalige raadslid in die Buffalo City-metro in Oos-Londen, het gister aan hom hulde gebring.

Een van Weyer se laaste plasings op Facebook was ’n foto van hom wat op die grond sit, met woorde om hom geplaas wat onder meer lui “heartbroken”, “fake”, “broken”, “unworthy” en “lost”. Hierdie plasing is intussen verwyder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos