Dalk Oscar se laaste verjaardag agter tralies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oscar Pistorius met ’n vroeëre hofverskyning in Pretoria. Foto: Argief
Oscar Pistorius met ’n vroeëre hofverskyning in Pretoria. Foto: Argief

Die voormalige Paralimpiese atleet en veroordeelde moordenaar Oscar Pistorius het Maandag 35 jaar oud geword op wat moontlik sy laaste verjaardag in die tronk sal wees.

Die sportkampioen het reeds op 6 Julie vanjaar vir parool in aanmerking gekom nadat hy toe meer as die helfte van sy vonnis uitgedien het.

Hy is tronkstraf van 13 jaar en vyf maande opgelê vir die moord op Valentynsdag 2013 op sy meisie, Reeva Steenkamp (29).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos