Deel

DBV tree in ná inwoners in vrees lewe oor Siberiese tier op kleinhoewe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die wit Siberiese tier loop Woensdag in die omheining op die kleinhoewe in Francisstraat, Muldersdrift. Foto: Melinda Stuurman
Die wit Siberiese tier loop Woensdag in die omheining op die kleinhoewe in Francisstraat, Muldersdrift. Foto: Melinda Stuurman

Die proses om ’n tier van ’n kleinhoewe in Muldersdrift aan die Wes-Rand te verwyder, is deur die polisie en die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings (NDBV) begin nadat inwoners gekla het hulle vrees vir hul lewe.

Kapt. Troy Laas van die Muldersdrift-polisiekantoor sê hulle is Maandag – toe inwoners van die dier se teenwoordigheid bewus geword het – na die kleinhoewe waar die Siberiese tier aangehou word.

“Ons werk is om te verseker dat die dier nie ’n gevaar vir die gemeenskap inhou nie, dus het ons die hulp van die DBV ingeroep om die gebied waarin die dier aangehou word, te assesseer en seker te maak dat dit nie kan ontsnap nie. Die DBV was Woensdag op die perseel.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 228/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.45
+0.7%
Palladium
1,412.92
+0.5%
Goud
1,962.71
+0.0%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos