Dié paaie vir Stormers-prosessie in Kaapstad gesluit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Stormers vier Saterdag hul oorwinning oor die Bulle in die Verenigde Rugbykampioenskap in Kaapstad.  Foto: Jaco Marais
Die Stormers vier Saterdag hul oorwinning oor die Bulle in die Verenigde Rugbykampioenskap in Kaapstad. Foto: Jaco Marais

Motoriste in Kaapstad moet van Donderdagaand tot Vrydagmiddag ompaaie ry rondom Parade-, Darling-, en Corporationstraat, wat gesluit gaan wees as gevolg van die prosessie wat die Stormers Vrydag in Kaapstad hou.

Die Stormers gaan met ’n bus deur die Kaapse strate ry om die trofee van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) aan hul ondersteuners te wys. Hulle is die naweek as kampioene gekroon toe hulle die Bulle in die eindstryd verslaan het.

Paradestraat sal Donderdag vanaf 20:00 tot Vrydag omstreeks 13:00 tussen Darling- en Caledonstraat gesluit wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 102/7
Afghanistan 189/5
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.18
+0.4%
Rand - Pond
19.65
+0.8%
Rand - Euro
16.61
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,801.29
+0.7%
Silwer
20.67
+1.8%
Palladium
2,235.59
-2.4%
Platinum
961.49
+0.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos