Die weer in jou streek Sondag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie.  Foto: iStock
Ter illustrasie. Foto: iStock

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het ’n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik weens swaar neerslae wat oorstromings kan meebring oor die Vrystaat, Gauteng, die westelike dele van Mpumalanga, asook dele in KwaZulu-Natal.

Die SAWD het ook ’n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir hewige donderbuie met skadelike winde en oorstromings in laagliggende gebiede en groot hoeveelheid klein hael wat skade en ontwrigting kan veroorsaak in gebiede in die suidelike dele van die Noord-Kaap, die sentrale en noordelike dele van die Wes-Kaap, asook die westelike binneland van die Oos-Kaap.

Ook ’n oranje vlak-6-waarskuwing is uitgereik vir hewige donderbuie wat kan lei tot oorstromings van paaie en nedersettings wat verwag word in die Tuinroete, Langeberg en Swellendam.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.12
+1.3%
Rand - Pond
20.63
+1.1%
Rand - Euro
17.15
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,840.10
-0.0%
Silwer
24.52
+1.5%
Palladium
2,048.50
+2.3%
Platinum
1,045.00
+1.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos