Deel

Diefstal en skinderpraatjies – sweer by aftreeoord bars oop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van die mense uit die Vrystaatse Goudveld wat die hofverrigtinge oor die Welkom Retirement Village in die hooggeregshof in Bloemfontein bygewoon het. Van links is André Ouwerkerk, ’n raadslid, Ivan Jacobs, voorsitter van die oord se raad, Tessa Swanepoel, bestuurder van die oord, en Margie Sutton, ’n inwoner. Foto: Mike van Rooyen
Van die mense uit die Vrystaatse Goudveld wat die hofverrigtinge oor die Welkom Retirement Village in die hooggeregshof in Bloemfontein bygewoon het. Van links is André Ouwerkerk, ’n raadslid, Ivan Jacobs, voorsitter van die oord se raad, Tessa Swanepoel, bestuurder van die oord, en Margie Sutton, ’n inwoner. Foto: Mike van Rooyen

Onmin wat al jare lank broei in die Welkom Retirement Village kom tot uitbarsting in hofstukke in die hooggeregshof in Bloemfontein waar ’n voormalige bestuurder en voorsitter van die raad van dié oord vir bejaardes in Welkom verlede week tot ’n onwettige inwoner verklaar is.

Ou koeie oor gebeure van tot 13 jaar gelede is uit die sloot gegrawe en afgestof in bewerings van magsmisbruik, oneerlikheid, diefstal, nepotisme en selfs bedrog.

Waarnemende regter André Berry het in sy uitspraak gesê hoewel hy kennis neem van die lang geskiedenis van konflik tussen Beverley-Ann Shahia (72) en die raad, het hy nie te veel gewig aan die bewerings uit die verlede geheg nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.55
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.99
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.35
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
977.10
-0.7%
Palladium
1,395.45
-1.5%
Goud
1,953.26
-1.3%
Silwer
22.36
-0.8%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos