Deel

Diensverskaffer breek bande met Liebenberg se e-beursie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Forever Diamonds and Gold se kantore in Kempton Park. Foto: Verskaf
Forever Diamonds and Gold se kantore in Kempton Park. Foto: Verskaf

Die e-beursie-stelsel waarop meer as 40 000 sogenaamde “vennote” van die omstrede sakeman Louis Liebenberg in sy Forever Diamonds and Gold- (FDG) en Tariomix-skema, handel gedryf het, is amptelik gesluit.

Liebenberg het Vrydag die onderbrekings aan sy webwerwe en e-beursie-stelsel aan “tegniese probleme” by sy diensverskaffer, AE Switch, toegeskryf.

Tiaan Lombard, uitvoerende hoof van AE Switch, het egter aan Netwerk24 bevestig dat AE Switch se dienste aan Liebenberg Donderdag “onbepaald beëindig” is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.07
+1.3%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.66
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.12
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
982.02
-0.3%
Palladium
1,426.88
-1.1%
Goud
1,996.33
+1.4%
Silwer
23.15
+0.8%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos