Digital Vibes: ‘Publiek moet weet wat in tugprosesse gebeur’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Sandile Buthelezi, DG van gesondheid.  Foto: Witness Media
Dr. Sandile Buthelezi, DG van gesondheid. Foto: Witness Media

Dit sal “finale berusting” vir die publiek bring as die tugprosesse teen topbestuurders van die departement van gesondheid wat by die Digital Vibes-tenderskandaal betrek word, oop en deursigtig is.

So het Philip van Staden, VF Plus-woordvoerder, Dinsdag gesê nadat die departement van gesondheid aangekondig het dat hy Maandag vir dr. Sandile Buthelezi, die direkteur-generaal, as rekenpligtige beampte terugverwelkom het.

Buthelezi en verskeie ander senior amptenare van die departement is vroeër vanjaar ná ’n verdoemende verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) oor Digital Vibes voorlopig geskors.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Malaysia (w) 0
United Arab Emirates (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 67/0
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 264/6
New Zealand 329/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+1.0%
Rand - Euro
16.67
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,826.32
+0.2%
Silwer
21.14
+0.9%
Palladium
1,880.00
+2.0%
Platinum
911.50
+0.2%
Brent-ruolie
110.05
-1.5%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos