Dis-Chem voel hy is onregverdig behandel

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Pixabay
Foto ter illustrasie. Foto: Pixabay

Dis-Chem beskuldig die Mededingingskommissie daarvan dat hy die apteekkettinggroep onregverdig behandel om iets aan die publiek te bewys.

Die groep is in die pekel omdat hy glo pryse vir gesigsmaskers met tot 261% tydens die staat van inperking verhoog het.

Dis-Chem het Maandag voor die Mededingingstribunaal verskyn waar die kommissie hom daarvan beskuldig het dat hy sy gewildheid misbruik en daarom die maskers se pryse verhoog het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.59
+0.4%
Rand - Pond
19.49
+0.7%
Rand - Euro
16.63
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.04
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,858.07
-0.5%
Silwer
21.91
-0.9%
Palladium
2,001.50
-0.3%
Platinum
948.50
-0.8%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,725
-0.7%
Alle aandele
67,174
-0.8%
Hulpbronne 10
73,513
-1.1%
Industriële 25
71,934
+0.2%
Finansiële 15
15,511
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos