Dis mens teen masjien om in Gauteng ‘n rybewys te kry

akkreditasie
Dalk foto van rybewys? Foto:
Dalk foto van rybewys? Foto:

Dis nou al ’n jaar dat Willie Koekemoer, ’n 75-jarige inwoner van Pretoria, twee keer per week voor die rekenaar is om ’n afspraak te probeer kry om sy rybewys te hernu, sonder enige sukses.

En hy is nie die enigste nie. Oor Gauteng heen is daar honderde motoriste in dieselfde bootjie, vermoedelik omdat maatskappye met baie mannekrag al die aanlyn afsprake opraap en dan, teen betaling, vir die publiek afsprake reël.

Dit alles weens Gauteng se “slim”- aanlyn afspraakstelsel, wat veronderstel is om die wagtyd by lisensiesentrums te beperk. Die padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het dié stelsel in 2018 in gebruik geneem. Dit behels dat Gautengers eers aanlyn op die Natis-stelsel ’n afspraak moet maak voordat hulle na die lisensiesentrum kan gaan om hul rybewys te hernu of leerlingrybewys- en rybewystoetse kan doen. Covid-19 het die agterstand by toetssentrums boonop vererger.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos