Busramp: Dodetal styg ná nog lyke in sakke gekry is

akkreditasie
Noodwerkers staan Maandag by die bus waar dit tussen Oos-Londen en Butterworth langs die N2 lê.  Foto: Verskaf
Noodwerkers staan Maandag by die bus waar dit tussen Oos-Londen en Butterworth langs die N2 lê. Foto: Verskaf

Die dodetal van Maandag se busongeluk op die N2 in die Oos-Kaap het tot 30 gestyg nadat meer as een lyk in twee van die lyksakke aangetref is.

Vroeër is berig 28 mense, onder wie drie kinders, is Maandagmiddag in die ongeluk tussen Oos-Londen en Butterworth dood. Forensiese patoloë wat die lykskouing van die slagoffers behartig, het egter in die lyksakke op nog twee lyke afgekom.

Unathi Binqose, woordvoerder van die Oos-Kaapse departement van vervoer en veiligheid, sê dit is glo ’n algemene fout wat begaan word wanneer ongelukstonele in die donker opgeruim word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
+1.1%
Rand - Pond
21.44
+0.6%
Rand - Euro
18.14
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,794.39
+0.0%
Silwer
23.36
+0.9%
Palladium
1,798.00
+2.7%
Platinum
964.97
+1.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,212
+1.3%
Alle aandele
69,511
+1.3%
Hulpbronne 10
65,462
+2.2%
Industriële 25
93,159
+0.3%
Finansiële 15
13,320
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos