Deel

Dokter (63) van SA naby piek van Everest dood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Pieter Swart het verlede week uit die basiskamp van Everest aan Nepal se kant vertrek om dié berg se piek uit te klim.   Foto: Verskaf
Dr. Pieter Swart het verlede week uit die basiskamp van Everest aan Nepal se kant vertrek om dié berg se piek uit te klim. Foto: Verskaf

’n Suid-Afrikaanse dokter is Donderdag naby die piek van die berg Everest dood.

Dr. Pieter Swart (63), wat in Kanada gewoon het, sou vandeesweek die bergpiek uitgeklim het, maar moes weens brongitis kort voor die piek omdraai.

Hy is Donderdag omstreeks 15:00 (SA tyd) oorlede, het sy suster, dr. Marelize Swart, wat in Kleinmond woon, aan Netwerk24 gesê. Hy het glo hoogtesiekte gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10
India 37/2
Rand - Dollar
18.87
+1.3%
Rand - Pond
23.63
+0.6%
Rand - Euro
20.31
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.65
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,012.56
-0.8%
Palladium
1,378.00
-1.2%
Goud
1,967.46
+1.4%
Silwer
24.19
+3.2%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,794
-0.1%
Alle aandele
77,117
-0.0%
Hulpbronne 10
69,432
-1.1%
Industriële 25
103,422
-0.1%
Finansiële 15
15,591
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos