Doktorsgraad vir man wat verpienking van wyn bestudeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr.. Anton Nel
Dr.. Anton Nel

Van ’n laboratorium-assistent en parshulp tot ’n PhD – dis die pad wat die 52-jarige dr. Anton Nel van Wellington die afgelope 32 jaar in die wynbedryf gestap het.

Hy het vanjaar sy doktorsgraad in wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) verwerf met ’n studie oor die ongewenste verpienking in sauvignon blanc – ’n toestand waarin witwyn pienk verkleur en wat witwynmakers rooi laat sien. Sodoende het hy onder meer die eerste wêreldwye sensoriese analise gedoen oor die smaak- en geurprofiel van verpienkte wyn.

Hy het sy studie spesifiek oor sauvignon blanc gedoen – ’n wyndruifkultivar wat tipies van koeler toestande hou – en gekyk watter wingerdkundige en wynmaaktegnieke die ontstaan van verpienking bevorder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 212/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.04
+0.7%
Rand - Pond
19.98
-0.4%
Rand - Euro
16.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.27
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,827.09
+0.2%
Silwer
21.75
+0.6%
Palladium
2,022.64
-0.2%
Platinum
945.86
-0.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,290
+1.3%
Alle aandele
70,054
+1.2%
Hulpbronne 10
72,576
+1.0%
Industriële 25
78,409
+1.7%
Finansiële 15
16,047
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos