Dominee kry trekpas oor seks: ‘Ek wou haar bekeer!’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ds. Tewie Pieters van die NG gemeente Coligny-Oos. Foto’s: Elizabeth Sejake
Ds. Tewie Pieters van die NG gemeente Coligny-Oos. Foto’s: Elizabeth Sejake

Ds. Tewie Pieters, die NG predikant wat wyd geloof is vir sy versoeningsprojekte tussen wit en swart in Coligny, is van sy amp onthef nadat hy skuldig bevind is daaraan dat hy seks gehad het met ’n getroude Moslemvrou.

Volgens ’n kerklike ondersoekliggaam het die kerkraad van die NG gemeente Coligny-Oos grafiese beeldmateriaal bekom wat wys wat “voor die seksdaad, tydens die seksdaad en agterna” in die vrou se slaapkamer gebeur het. Die klaer het ook voor die ondersoekliggaam van die Klerksdorp-ring getuig.

Pieters is skuldig bevind aan die oortreding van die sewende gebod (jy mag nie egbreuk pleeg nie). Hy ontken alles en sê die videomateriaal is gedokter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.85
+1.3%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.93
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.25
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,766.56
-0.9%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,750.61
+0.3%
Platinum
937.00
+0.1%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos