Drawwer ‘veg om sy lewe’ toe pitbulls aanval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
René Memmel (38) is Vrydagoggend deur twee pitbulls aangeval. Hy sterk steeds in die hospitaal aan nadat hy ’n drie uur lange operasie ondergaan het.  Foto: Verskaf
René Memmel (38) is Vrydagoggend deur twee pitbulls aangeval. Hy sterk steeds in die hospitaal aan nadat hy ’n drie uur lange operasie ondergaan het. Foto: Verskaf

Hy het gedink die pitbulls gaan net vriendelik kom ruik aan hom, maar die volgende oomblik was René Memmel (38) in ’n geveg om lewe en dood.

Hy was Sondag steeds in ’n Albertonse hospitaal ná ’n drie uur lange operasie nadat twee die honde hom Vrydagoggend op sy gebruiklike vroegoggend-draf beetgekry het.

Memmel was minder as ’n kilometer van sy lewensmaat se huis in Edenvale toe hy twee pitbulls in 12de Laan opmerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos