Drink ’n dop op dié 4 kroeë wat SA trots maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Spesiale drankie word gemeng in Sin+Tax, in Rosebank, Johannesburg. Foto: Sin+Tax/Facebook
’n Spesiale drankie word gemeng in Sin+Tax, in Rosebank, Johannesburg. Foto: Sin+Tax/Facebook

Die 50 beste kroeë ter wêreld vir 2022 word aanstaande week in Barcelona, Spanje, aangekondig, maar Suid-Afrika het intussen gehoor vier van sy drinkplekke is tussen 51ste en 100ste op die lys.

The World’s 50 Best Bars stel sedert 2009 die lys van bestes op en dit word deur 650 beoordelaars van regoor die wêreld bepaal. Drinkplekke in 32 wêreldstede is besoek in dié proses.

Cause Effect Cocktial Kitchen in Kaapstad het die 53ste posisie op die lys behaal. Volgens die samestellers het die onderneming die plaaslike mark op sy kop gedraai met sy verskeidenheid van opsies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos