Deel

‘Drop ’n toppie’ – die siek spel wat man se lewe eis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hannes van Dyk   Foto: Facebook
Hannes van Dyk Foto: Facebook

’n Gewelddadige “speletjie” genaamd “Drop ’n toppie” waarin ’n groep jong volwassenes glo ouer mans lukraak uitkies om by kuierplekke in Phalaborwa aan te rand, het glo tot die dood van een van hul slagoffers gelei.

Hannes van Dyk (59) het glo laatnag rustig in ’n kuierplek gestaan toe hy uit die bloute aangerand is. Hy is weens sy beserings dood.

Eugene Mulder (19) is later in verband met die moord in hegtenis geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos