Deel

Ds. Liezel de Jager: Polisie by MRK verkla oor ‘trae moordondersoek’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ds. Liezel de Jager Foto: Anena Burger
Ds. Liezel de Jager Foto: Anena Burger

Op die 590ste dag sedert die moord op ds. Liezel de Jager van Amanzimtoti in KwaZulu-Natal het die organisasie Action Society ’n klag teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien weens die versuim om die moord te ondersoek.

Dit is ’n mistroostige wintersdag in die Paarl en Ian Cameron van Action Society sug diep en mismoedig toe hy gevra word oor die polisie se hantering van die saak.

“Dit is nie net in Liezel se geval wat die polisie sloer nie, daar is soveel ander sake ook.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.20
+0.7%
Palladium
1,413.68
+0.5%
Goud
1,963.23
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos