Duitser vertel matrieks van lewe voor en ná Berlynse Muur val

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alexander Panzek Woensdag saam met Monique September, ’n matriekleerling van die Kairos Sekondêre Skool in Heidelberg .
Alexander Panzek Woensdag saam met Monique September, ’n matriekleerling van die Kairos Sekondêre Skool in Heidelberg .

’n Voormalige inwoner van Oos-Duitsland het die matriekleerlinge van twee skole in Heidelberg in die Wes-Kaap vandeesweek ’n blik gegee op sy lewe voordat die Berlynse Muur in November 1989 geval het.

Alexander Panzek (58) het Woensdag die geskiedenisleerlinge van die Kairos Sekondêre Skool en die Hoërskool Heidelberg toegespreek oor die muur wat Berlyn van 1961 tot 1989 in twee verdeel het.

Panzek en sy gesin was in ’n bevoorregte posisie. Sy pa het by ’n bekende teater gewerk en sy ma het ’n pos by ’n uitvoermaatskappy beklee. Omdat sy ouma in Wes-Berlyn gewoon het, kon sy vir die gesin “Westerse” geld stuur waarmee hulle luukshede kon koop. Van die laat 70’s af kon sy hulle selfs gereeld besoek en met geskenke bederf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.26
-0.1%
Rand - Pond
19.75
+0.4%
Rand - Euro
16.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,785.52
-0.2%
Silwer
20.30
-0.0%
Palladium
2,244.00
-2.0%
Platinum
950.50
-1.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,287
-0.5%
Alle aandele
70,971
-0.4%
Hulpbronne 10
64,374
-2.2%
Industriële 25
86,973
-0.1%
Finansiële 15
16,105
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos