E-tol is ‘las op fiskus, nie deel van Gauteng se pad vorentoe’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Argief
Foto: Argief

Die e-tolstelsel is ’n las op die fiskus en nie deel van Gauteng se pad vorentoe nie.

So het Jacob Mamabolo, LUR vir paaie en vervoer in Gauteng, Vrydag in sy departement se begrotingsrede gesê.

“Ons is vasbeslote om die totale afskaffing van die e-tol-stelsel te eis. E-tol het nie genoeg inkomste gegenereer om nuwe paaie te finansier en in stand te hou nie; dit is ’n las op die fiskus en dit oortree die gebruiker-betaal-beginsel aangesien mense van ander provinsies hier deurbeweeg sonder om te betaal. Ons bevestig weer ons standpunt sonder vrees, begunstiging of twyfel dat e-tol nié deel is van die pad vorentoe in hierdie provinsie nie en dat dit geskrap moet word.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos