Deel

EFF moet betaal vir plakkate, sê Kaapstad-metro

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n EFF-plakkaat wat die redes vir sy nasionale #Shutdown verkondig. Foto: Helena Barnard
’n EFF-plakkaat wat die redes vir sy nasionale #Shutdown verkondig. Foto: Helena Barnard

Die Kaapstad-metro gaan ’n rekening van meer as R200 000 aan die EFF stuur vir die verwydering van plakkate wat in die laaste paar weke onwettig opgerig is.

Eddie Andrews, onderburgemeester, sê in ’n verklaring die metro het reeds sowat 400 plakkate verwyder teen ’n koste van R514 elk, met die totale rekening wat reeds meer as R200 000 beloop.

Andrews sê die EFF het eerstens nie toestemming gehad om die plakkate op te sit om die #TotalShutdown te bemark nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 33/1
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.22
+0.3%
Rand - Pond
23.88
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.83
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,031.15
+0.5%
Palladium
1,412.47
+0.4%
Goud
1,963.11
+0.1%
Silwer
23.58
+0.0%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos