Onwettige kragverbinding skok egpaar dood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Nelson Mandelabaai-metro het vroeg vanjaar elektrisiteit aan ongeveer 1 000 plakkershutte in die Westville- informele nedersetting verskaf. Westville was toe een van 15 informele nedersettings wat geoormerk is om kragtoevoer te kry.  Foto: Argief
Die Nelson Mandelabaai-metro het vroeg vanjaar elektrisiteit aan ongeveer 1 000 plakkershutte in die Westville- informele nedersetting verskaf. Westville was toe een van 15 informele nedersettings wat geoormerk is om kragtoevoer te kry. Foto: Argief

’n Onwettige kragverbinding wat as ’n wasgoedlyn gebruik is, het glo tot die dood van ’n egpaar in Gqeberha gelei.

Mphakamise Cose (34) en sy vrou, Lingomso (30), is Maandagmiddag by hul huis in die Soweto on Sea-nedersetting doodgeskok.

Die Cose-egpaar se buurman het op hul lyke afgekom nadat hy ’n skreegeluid gehoor het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.21
+0.2%
Rand - Pond
20.56
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,834.08
-0.8%
Silwer
23.80
-0.1%
Palladium
2,360.00
+7.2%
Platinum
1,054.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos