‘Ek voel sleg,’ sê held wat pitbulls skiet om vrou te red

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ziggy en Micky Abdullah by Rocky, hul hond. Hulle is self groot diereliefhebbers. Nicky is al jare by plaaslike dierewelsyn betrokke. Foto: Susan Cilliers
Ziggy en Micky Abdullah by Rocky, hul hond. Hulle is self groot diereliefhebbers. Nicky is al jare by plaaslike dierewelsyn betrokke. Foto: Susan Cilliers

“Ek voel sleg, sleg, sleg, maar ek het nie ’n ander keuse gehad nie.”

Dít is hoe ’n man van Potchefstroom sy gevoelens beskryf nadat hy Dinsdagoggend sy bure se drie pitbulls moes doodskiet om hul huiswerker en sy eie lewe te red.

“Daar was geen ander uitweg nie, ek moes doen wat menslik is, al is ek lief vir diere,” sê Ziggy Abdullah, wat self honde en ’n kat het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.05
-0.8%
Rand - Pond
19.81
+0.4%
Rand - Euro
16.81
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,818.47
+0.2%
Silwer
21.41
-1.0%
Palladium
1,994.00
-3.0%
Platinum
938.50
-1.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos