‘Ek’s dalk lief vir jou, maar is jy geduldig?’

akkreditasie
DIe Facebook-groep waar gevangenes kan liefde vind is verlede Maart gestig. Skermgreep: Facebook
DIe Facebook-groep waar gevangenes kan liefde vind is verlede Maart gestig. Skermgreep: Facebook

Gevangenes het mos ook selfone, so hoekom kan hulle nie ’n bietjie aanlyn vry nie? Dis hoe Akhona Vele gereken het toe sy die Facebook-groep “Prisoners dating lounge for singles around RSA” begin het.

Sy is luidens haar Facebook-profiel van Johannesburg, maar nie ’n gevangene nie.

Dié openbare groep is gemik op enkellopende gevangenes of dié op parool wat verhoudings met ander binne of buite die tronk wil hê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.23
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.1%
Rand - Euro
17.21
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,853.04
+0.5%
Silwer
23.97
-0.1%
Palladium
2,212.00
+3.0%
Platinum
1,037.00
+0.4%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos