Deel

Elton se vrou pleit by Rassie oor 'affair'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elton Jantjies, die Bok-losskakel in aksie. Foto: Getty Images
Elton Jantjies, die Bok-losskakel in aksie. Foto: Getty Images

Die Springbok-losskakel Elton Jantjies se vrou het persoonlik druk op Rassie Erasmus uitgeoefen om teen Zeenat Simjee, die span se dieetkundige, op te tree.

Iva Ristic sê dis onregverdig dat haar man nou sonder werk sit nadat sy buite-egtelike verhouding met Simjee op die lappe gekom het, maar Simjee toer nog saam met die Bokke.

Dit volg nadat Jantjies teenoor Iva erken het hy het ’n verhouding met Simjee gehad. Hy het die verhouding ook gister aan Rapport bevestig uit Ciprus, waar hy tans by Iva en hul drie kinders is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.67
-0.1%
Rand - Pond
24.32
-0.2%
Rand - Euro
21.08
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.86
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.95
-0.5%
Palladium
1,418.83
-0.8%
Goud
1,943.25
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos