Enslin: Gemeente breek glo weg oor ‘verhouding’

akkreditasie
Andries Enslin tydens ’n onderhoud verlede jaar.  Foto: Mary-Ann Palmer
Andries Enslin tydens ’n onderhoud verlede jaar. Foto: Mary-Ann Palmer

Beskuldigings van ’n onbetaamlike verhouding tussen senior bestuurslede het glo bygedra tot die besluit van die Vaaldriehoek Lewensentrum (VLS) om weg te breek van pastoor Andries Enslin se Alberton Lewensentrum (ALS).

VLS is die grootste dogtersgemeente van ALS en bestaan al vier jaar.

Volgens twee onafhanklike bronne met insae in die gebeure by die kerk hou dié beskuldigings verband met Enslin se verpligte verlof van drie maande wat in Januarie tot ’n einde gekom het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 13/1
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 97/6
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.2%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,780.91
-0.1%
Silwer
24.17
-0.8%
Palladium
2,019.47
-3.2%
Platinum
1,052.50
-0.0%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.5%
Industriële 25
85,379
-0.2%
Finansiële 15
13,931
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos