Enyobeni-tragedie: Finale verslae binne 3 weke bekend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Enyobeni-taverne in Scenery Park, Oos-Londen.  Foto: Lulama Zenzile
Die Enyobeni-taverne in Scenery Park, Oos-Londen. Foto: Lulama Zenzile

Die finale verslae oor wat die dood van 21 jong mense by die Enyobeni-taverne in Oos-Londen veroorsaak het, sal binne die volgende drie weke bekend wees.

Die Oos-Kaapse departement van gesondheid het Vrydag dié onderneming gegee toe daar agter toe deure met die oorledenes se families vergader is.

’n Voorlegging met die finale mediese verslae sal teen 31 Augustus beskikbaar wees, het Siyanda Manana, ’n woordvoerder van die gesondheidsdepartement, gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos