’n Afvaardiging van die DAK-netwerk Dinsdagoggend in Pretoria op pad om ’n versoekskrif oor Afrikaans by die kantoor van dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, wetenskap en innovasie, te oorhandig. Links voor stap Willem Fransman jr., sekretaris van die organisasie, en regs is Danie van Wyk, die uitvoerende voorsitter. Foto: Sarel van der Walt
Dit is duidelik dat die sienswyse van dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, wetenskap en innovasie, ideologies gedrewe is.
Só sê Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van die DAK-netwerk, wat Dinsdag saam met lede van dié organisasie se bestuur ’n versoekskrif by Nzimande se kantoor in Pretoria oorhandig het.
Nzimande weier om Afrikaans as ’n inheemse taal te erken. Hy het vroeër gesê Afrikaans is in die jongste taalbeleidsraamwerk vir openbare hoëronderwysinstellings uitgesluit van sy definisie van inheemse tale.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.