“Ons is stukkend. Daar is eenvoudig nie woorde nie.”
So het Marida Swanepoel haar emosies gister onder ’n grysblou lug verwoord nadat sy saam met vriende en familie afskeid geneem het van haar jongste dogter, Franci.

Soek met jou eksamennommer.