Familie soek ooggetuies nadat man in motorfietsongeluk sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johan Coetzer
Johan Coetzer

Die familie van Johan Coetzer (58) is dringend op soek na enige ooggetuies van ’n ongeluk op die hoek van Highwaystraat en Westlaan in Florida aan die Wes-Rand wat Woensdagoggend tot sy dood gelei het.

“My pa was op sy Honda-motorfiets op pad na sy werk in Alberton toe die ongeluk vroegoggend net ná 07:00 gebeur het,” sê Reinhardt (30), Coetzer se seun.

Volgens Reinhardt was sy pa in ’n botsing van voor met ’n motorvoertuig, ’n Hyundai Getz.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 81/3
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.09
+0.6%
Rand - Pond
21.48
+0.3%
Rand - Euro
18.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,796.47
+0.7%
Silwer
22.89
-0.1%
Palladium
1,793.25
-0.4%
Platinum
953.73
-1.3%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,662
+0.1%
Alle aandele
70,051
+0.1%
Hulpbronne 10
66,228
+1.0%
Industriële 25
93,346
-0.6%
Finansiële 15
13,441
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos