Ficksburg-3: Boere ‘hou nie van hul manier van sake doen nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van links is Rudie Gericke, Martin Labuschagne, Kleinjan le Grange en Theo Louw vroeër Saterdag toe hulle aan die gholfdag deelgeneem het. Labuschagne is Le Grange se swaer en was nie betrokke by die voorval nie.
Van links is Rudie Gericke, Martin Labuschagne, Kleinjan le Grange en Theo Louw vroeër Saterdag toe hulle aan die gholfdag deelgeneem het. Labuschagne is Le Grange se swaer en was nie betrokke by die voorval nie.

Dinge is lankal krapperig tussen drie veekopers van Ficksburg en plaaslike boere, en die onlangse geveg in die dorp se gholfklub spruit glo uit verskeie voorvalle die afgelope paar jaar.

Kleinjan le Grange (34), Rudie Gericke (37) en Theo Louw (33) word daarvan aangekla dat hulle Saterdag ’n boer, Morgan Barrett (44), en nog mense in die klub aangerand het.

Hulle het reeds Maandag in die hof verskyn en is Donderdag by die Ficksburg Golf Club & Country Estate verbied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.23
-0.1%
Rand - Euro
17.51
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,708.97
+0.5%
Silwer
20.97
+1.2%
Palladium
2,309.53
+3.8%
Platinum
915.75
+1.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
58,966
+1.9%
Alle aandele
65,401
+1.8%
Hulpbronne 10
63,335
+2.7%
Industriële 25
78,745
+1.6%
Finansiële 15
14,038
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos