Fikile aan taxibedryf: 'Besin oor jul besluit'

akkreditasie
Fikile Mbalula, minister van vervoer.Foto: Gallo Images
Fikile Mbalula, minister van vervoer.Foto: Gallo Images

Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Sondag die taxi-vereniging Santaco se besluit veroordeel om hul voertuie vol passasiers te laai en reise oor provinsiale grense aan te durf.

“Ons veroordeel ten sterkste enige beroep op taxi-operateurs om wetteloos op te tree. Ons bly steeds verbind daartoe om in gesprek te bly en doen ’n beroep op die bedryf om binne die raamwerk van die wet te bly met enige vorm van protes wat hulle wil aanpak,” sê Mbalula.

Taxi-operateurs van oor Suid-Afrika heen het die naweek aangedui dat hulle weer van Maandag soos normaal wil begin werk, berig Christiaan du Plessis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.86
-0.3%
Rand - Pond
19.48
-0.5%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,823.08
-0.2%
Silwer
21.18
+0.1%
Palladium
1,877.50
-0.2%
Platinum
910.50
-0.1%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,525
+2.6%
Alle aandele
67,827
+2.2%
Hulpbronne 10
65,489
+1.7%
Industriële 25
80,203
+4.7%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos