Deel

Fluitjieblaser in SA Toerisme se visier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lindiwe Sisulu, minister van toerisme. Foto: Melinda Stuurman
Lindiwe Sisulu, minister van toerisme. Foto: Melinda Stuurman

Die SA Toerisme (SAT)-direksie het sy mes in vir die fluitjieblaser wat die omstrede moontlike Tottenham Hotspur-borgskap laat uitlek het.

Die SAT-direksie het Woensdag in ’n verklaring gesê daar is beraadslaag en besluit dat ’n forensiese ondersoek gedoen moet word na die uitlek van die SAT se besprekings.

Die direksie, tesame met Lindiwe Sisulu, minister van toerisme, het Dinsdag op die rooi tapyt verskyn. LP’s van die parlementêre portefeuljekomitee oor toerisme het geëis dat die beoogde borgskap van bykans R1 miljard oor drie jaar aan die Engelse sokkerklub summier gestaak word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 64/1
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
N.S.S.A 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 95/6
Netherlands 0
Rand - Dollar
18.48
+0.2%
Rand - Pond
22.64
+0.4%
Rand - Euro
19.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
981.27
-0.3%
Palladium
1,406.51
-0.7%
Goud
1,968.03
-0.5%
Silwer
22.44
-0.5%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos