FOTO'S | 17-jarige se dood: ‘Die bloed gaan weer hier vloei’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Familielede van Qiniso Dlamini het buite die hof in Glencoe op die polisie geskel.  Foto: Mlungisi Louw
Familielede van Qiniso Dlamini het buite die hof in Glencoe op die polisie geskel. Foto: Mlungisi Louw

Swak polisiëring, verwagtinge oor grond, politieke konkelry, kommersiële boere se frustrasie oor weidingdiefstal en diepliggende kulturele verskille is onderliggend aan die spanning wat tans tasbaar is in dié gemeenskap.

Nie ver van hier nie lê Bloedrivier, die plek van die bekendste botsing tussen Boer en Zoeloe waarmee baie geloof en mites verstrengel is.

Amper twee eeue later is die konflik oor grond oënskynlik nog nie bygelê nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos