FOTO'S | Mej. SA se toptien vanjaar ‘die beste nóg’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die toptien van vanjaar se Mej. Suid-Afrika-kompetisie is Maandagaand in Sandton aangekondig. Foto: Melinda Stuurman
Die toptien van vanjaar se Mej. Suid-Afrika-kompetisie is Maandagaand in Sandton aangekondig. Foto: Melinda Stuurman

Die sprankelende toptien van vanjaar se Mej. SA-kompetisie is Maandagaand in die Maslow Hotel in Sandton, Johannesburg, aangewys.

Die kompetisie sal vanjaar na Gauteng terugkeer ná die twee jaar wat dit in Kaapstad gehou is.

Die uitvoerende hoof van die Mej. SA-kompetisie, Stephanie Weil, sê vanjaar se kompetisie sal “groter en beter” as vorige jare s’n wees. “Ons wil nie te veel weggee nie, maar daar is ook wonderlike gebeure waarna mense kan uitsien voor die kompetisie in Augustus,” sê Weil.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.76
+0.3%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,787.77
-0.1%
Silwer
20.34
+0.2%
Palladium
2,252.50
-1.6%
Platinum
948.00
-1.4%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,270
-0.5%
Alle aandele
70,977
-0.4%
Hulpbronne 10
64,299
-2.4%
Industriële 25
86,979
-0.1%
Finansiële 15
16,104
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos