Gariep-pypleiding: 'Projek is weer aan die gang'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Gariepdam, Suid-Afrika se grootste dam, op 16 April 2018.   Foto: Wikus Koen/Reënval in Suid-Afrika/Facebook
Die Gariepdam, Suid-Afrika se grootste dam, op 16 April 2018. Foto: Wikus Koen/Reënval in Suid-Afrika/Facebook

Werk aan die Gariep-pypleiding wat water van die Gariepdam na die Welbedachtdam moet bring, gaan voort om op lang termyn watersekerheid aan die Mangaung-metrogebied te verskaf.

Só sê dr. Tseliso Ntili, hoof van die departement van waterwese en sanitasie in die Vrystaat, en ook dr. Limakatso Moroosi, uitvoerende hoof van Bloemwater.

Sello More, waarnemende munisipale bestuurder, sê die projek is weer aan die gang ná ’n gesprek met Senzo Mchunu, minister van waterwese, sowat ’n maand gelede in Matjhabeng.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-1.0%
Rand - Pond
20.15
-0.1%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,747.47
-0.7%
Silwer
19.06
-2.5%
Palladium
2,125.20
-1.5%
Platinum
897.63
-1.8%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos