Gautenger (23) verdwyn tussen Kampsbaai, Glen-strand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: NSRI
Foto ter illustrasie. Foto: NSRI

Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het Donderdag ’n helikopter en ’n boot ingespan om na ’n 23-jarige-man te soek wat in die see vermis geraak het.

Craig Lambinon, woordvoerder van die NSRI, sê die soektog na die man van Gauteng het omstreeks 13:00 begin toe hy voor ooggetuies tussen Kampsbaai en Glen-strand onder die water verdwyn het.

“Lede van die NSRI-eenhede in Bakoven en Tafelbaai, asook die Kaapstadse brand-en-reddingsdienste, die polisie en paramedici het aan die soektog deelgeneem,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos