Deel

Gay pa’s ‘weer agter in tou’ ná hof hul nog ’n klap gee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Guillermo Delgado en Phillip Lühl voor ’n hofverskyning saam met hul prokureur, Uno Katjipuka-Sibolile. Foto: Namibia Equal Rights Movement/ Facebook
Guillermo Delgado en Phillip Lühl voor ’n hofverskyning saam met hul prokureur, Uno Katjipuka-Sibolile. Foto: Namibia Equal Rights Movement/ Facebook

Die Namibiese regering diskrimineer teen gay mense, maar gewone Namibiërs het nog nooit vyandig teenoor hom en sy man opgetree nie.

So het die Namibiër Phillip Lühl gereageer op die onlangse besluit deur sy land se hoogste hof om nie burgerskap aan die paartjie se kinders te gee nie.

Lühl en sy man, Guillermo Delgado, voer al vier jaar lank ’n stryd om die Namibiese howe te oortuig dat hul seuntjie, aan wie ’n surrogaat-ma in Suid-Afrika geboorte gegee het, as Namibiese burger erken moet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
Rand - Dollar
18.73
+0.6%
Rand - Pond
23.55
+0.5%
Rand - Euro
20.13
+0.9%
Rand - Aus dollar
12.62
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
1,010.60
+0.1%
Palladium
1,320.98
-3.0%
Goud
1,961.47
-0.2%
Silwer
24.26
-0.0%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos