Geen swart mense hier, hoor huurders

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Farai en Cynthia Takavadiyi het vergeefs gewag dat Martha Swart die huurooreenkoms onderteken, net om toe te hoor dat Swart nie “swartmense” in haar woonstel soek nie. Foto: Edrea du Toit
Farai en Cynthia Takavadiyi het vergeefs gewag dat Martha Swart die huurooreenkoms onderteken, net om toe te hoor dat Swart nie “swartmense” in haar woonstel soek nie. Foto: Edrea du Toit

’n Zimbabwiese egpaar sit sonder blyplek nadat die eienaar van die woonstel wat hulle in Somerset-Wes wou huur, besluit het sy wil nie swart huurders hê nie.

Cynthia Takavadiyi en haar man, Farai, was stomgeslaan toe die eiendomsagent hulle verlede Maandag inlig Martha Swart weier om hul huurkontrak te onderteken. Swart (70) besit die tweeslaapkamerwoonstel wat die egpaar wou huur.

Die woonstel is naby hul kinders se skool. Hulle het vroeër in die Lwandle-buurt oorkant die treinspoor gewoon, maar daar is ’n paar keer by hulle ingebreek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0/0
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 181/7
Papua New Guinea 97/10
besig om te laai... Regstreeks
Knights 98/6
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.0%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,783.11
+0.1%
Silwer
24.19
-0.4%
Palladium
2,014.87
-2.8%
Platinum
1,047.50
-0.6%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.3%
Alle aandele
66,189
-1.2%
Hulpbronne 10
61,545
-2.5%
Industriële 25
85,379
-0.3%
Finansiële 15
13,931
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos