Gekonkel met armes se watertoevoer

akkreditasie
Inwoners van New Brighton wag Dinsdag met hul waterkanne vir die watertenkwaens om op te daag. Foto: Lulama Zenzile
Inwoners van New Brighton wag Dinsdag met hul waterkanne vir die watertenkwaens om op te daag. Foto: Lulama Zenzile

Munisipale amptenare en eienaars van watertenkwaens saboteer glo doelbewus waterpompe en -pype om kontrakte te kry vir tydelike watervoorsiening.

Dít is een van die skokkende bevindings van Corruption Watch en die Water Integrity Network (Win) in hul ondersoek na korrupsie in die land se water-en-sanitasie-sektor.

Die twee organisasies het verlede week hul verslag hieroor bekend gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.70
+0.8%
Rand - Euro
17.24
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.01
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,840.12
-0.0%
Silwer
24.18
+0.1%
Palladium
2,051.50
+2.4%
Platinum
1,045.00
+1.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,484
-0.0%
Alle aandele
76,133
-0.1%
Hulpbronne 10
77,299
+0.4%
Industriële 25
95,383
-0.3%
Finansiële 15
15,113
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos