Geld vir kleuterskole ‘kom nie betyds nie’

akkreditasie
Kleuterskole en ander sentrums vir vroeëkinderontwikkeling (VKO) het nog amper niks van die massiewe beloofde stimiluspakket wat veronderstel is om hulle te help om kop bo water te hou gesien nie. Foto: iStock
Kleuterskole en ander sentrums vir vroeëkinderontwikkeling (VKO) het nog amper niks van die massiewe beloofde stimiluspakket wat veronderstel is om hulle te help om kop bo water te hou gesien nie. Foto: iStock

Dis te laat. Kleuterskole en ander sentrums vir vroeëkinderontwikkeling (VKO) wat régtig hulp nodig gehad het, moes reeds hul deure sluit.

So sê Arno van der Merwe, besturende direkteur van die Suid-Afrikaanse Kindersorgvereniging, oor trae uitbetalings uit die stimuluspakket wat vir die VKO-sektor opsygesit is. Dié vereniging is ’n sambreelliggaam wat administratiewe hulp en dienste aan kleuterskole verskaf.

“Die ouens wat tot nou toe oorleef, is dié wat dit (hulp) dalk ’n bietjie minder nodig het. Ander kon dalk oopgebly het as hulle dit net vroeër gegee het.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos