Geliefde oudskoolhoof van Oranje sterf

akkreditasie
Mariehetta Matthee, voormalige skoolhoof van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein  Foto: Facebook
Mariehetta Matthee, voormalige skoolhoof van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein Foto: Facebook

Die vrou wat vir ’n kwarteeu aan hoof van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein gestaan het, is aan kanker dood.

Mariehetta Matthee, skoolhoof van 1993 tot 2017, is Maandagaand kort voor middernag oorlede, het Ruan Bruwer, woordvoerder van die skool, aan Netwerk24 bevestig.

Bruwer het ook bevestig Matthee het lewerkanker gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.20
-0.1%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,812.75
+0.1%
Silwer
21.46
+1.7%
Palladium
1,978.00
+1.6%
Platinum
945.50
+0.1%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,461
+0.8%
Alle aandele
69,170
+0.8%
Hulpbronne 10
71,952
+1.7%
Industriële 25
77,136
+0.1%
Finansiële 15
15,854
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos