Gepos ná 30 jaar omdat hulle hul werk doen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christine Rossouw  Foto: Facebook
Christine Rossouw Foto: Facebook

’n Adjunk-hoofmeester by die meesterskantoor in Pretoria het ’n loopbaan van 33 jaar die rug toegekeer omdat sy voel haar reputasie het te veel skade gely vir haar om voort te kan gaan.

’n Waarnemende hoofmeester by dié meesterskantoor moes boonop reeds meer as R300 000 aan regskoste teen haar skorsing bestee, maar weier om te gaan lê. En al rede daarvoor, sê hul regsverteenwoordiger, is dat hulle jare hekwagter gespeel het teen korrupsie en skelmstreke in die land se meesterskantore.

Die departement het aangevoer dat sowel Tessie Bezuidenhout as Christine Rossouw foute gemaak het in die aanwysingsproses van drie likwidateurs om African Global Holdings (AG, voorheen Bosasa) se sake te bestuur sedert dit vroeër in likwidasie geplaas is. Gavin Watson, grootbaas van Bosasa, en sy trawante het na bewering gunste en gawes vir hooggeplaaste politici gedoen voordat dit in 2019 in vrywillige likwidasie geplaas is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos