Gesin stabiel, sterk aan ná bye hulle aanval

akkreditasie
Die Pretorius-gesin van Mbombela. Links is ma, Jorina (28), met die vier maande oue Lienta, Juané (6) is voor en pa, Carl (32), en Rojandi (12) staan agter.
Die Pretorius-gesin van Mbombela. Links is ma, Jorina (28), met die vier maande oue Lienta, Juané (6) is voor en pa, Carl (32), en Rojandi (12) staan agter.

Die vyf lede van ’n gesin van Mbombela wat deur ’n swerm bye aangeval is, is almal stabiel en sterk goed in die hospitaal aan.

Carl (32) en Jorina (28) Pretorius en hul kinders, Rojandi (12), Juané (6) en Lienta (vier maande), was Sondag in hul motor toe hulle net voor 18:00 deur ’n swerm bye op ’n kleinhoewe suid van Mbombela aangeval is.

Hulle is vir die honderde bysteke op die toneel behandel voordat hulle na die Mediclinic Mbombela gebring is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos